LBP-netbal skitter

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se netbalspanne het Woensdag 17 April te staan gekom teen die spanne van Laerskool Warmbad en Laerskool Eenheid en al agt wedstryde met gemak gewen.

Die o. 10’s wen 24-0 teen Warmbad en 25-5 teen Eenheid. Die o. 11’s wen 27-0 teen Warmbad en 13-0 teen Eenheid. Die o. 12’s wen 25-1 teen Warmbad en 36-4 teen Eenheid en die oop span wen 23-6 teen Warmbad en 30-11 teen Eenheid.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.