LEPHALALE — Die landloopspan van Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 25 Mei in Polokwane deelgeneem aan die Landloopliga 3 en puik presteer.
Afrigter Erika Swanepoel wens die span sterkte toe vir die Interprovinsiaal wat voorlê.
Heartbeat of the Bushveld