Maria en Zana kán praat

Maria en Zana
Maria en Zana

LEPHALALE — Maria Kriel en Zana Buhrmann (beide graad 2) van Hardekool Akademie, het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaars se Limpopo-finale deelgeneem en baie goed presteer.
Dié twee jonge dames dring deur na die finale nasionale kompetisie wat op 15 Oktober in Pretoria gehou word.
Die mede-Hardies sê hulle bars van trots en hulle wens hul sterkte toe vir die finaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.