Markdag-lekkerte

markdag

LEPHALALE – Vrydag is daar weer heerlik markdag by Olden Rose Gastehuis in Hermanstraat gehou. Besoekers kon hulle verlustig in pragtige handgemaakte artikels, juwele, groente, klere, tuisgebakte brode en vele meer. Die markdag het dit ten doel om aan al die kreatiewe siele onder ons en die wat besigheid doen sonder ‘n winkel die geleentheid te bied om hul ware uit te stal en van die hand te sit.
Dit was ‘n sonnige wintersdag en daar is van vroegdag tot laatmiddag gekuier en gekoop. Vriende wat mekaar daar toevallig raakgeloop het kon saam ‘n glasie tuisgemaakte glüwein en stukke ciabatabrood geniet. Heerlik.
Olden Rose Gastehuis maak volgende maand weer so …

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.