
LEPHALALE — Die nuwe afrigters van Mogolrugby vir 2020 is Johan Ross as hoofafrigter en Bronwin Craill as hulp afrigter.

Corneil Fourie is die Agterspeler van die Jaar en Rudolph du Plessis is die Rugbyspeler en Voorspeler van die Jaar.
“Ons sien baie uit daarna om 2020 met nuwe mense en nuwe uitdagings aan te pak,” sê Ross.