Naamgenoot #1

Ouma Hester, Pieter, Oupa Pieter, Pa Franki en Ma Hanlie na afloop van die wedren
Ouma Hester, Pieter, Oupa Pieter, Pa Franki en Ma Hanlie na afloop van die wedren

Leoni Kruger
LEPHALALE — Pieter du Toit (naamgenoot van oud-inwoner Pieter du Toit en kleinseun van Pieter en Hester), ‘n graad 11-leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, is die afgelope naweek as wenner gekroon van die Junior Men Schools Mountain Bike League Inter Provincials 2016.
Oupa Pieter is baie trots op hierdie naamgenoot van hom en Pieter sê dit is ‘n groot voorreg om ‘n oupa en ouma soos Pieter en Hester te hê wat hom so ondersteun.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.