Nóg ‘n dooie renosterkoei

BULGERIVIER — ‘n Saak van renosterstroping is by Bulgerivier SAPD geopen nadat ‘n wit renosterkoei na bewering tussen 12:30 op Vrydag 7 Julie en 10:30 op Sondag 9 Julie op die Zinnshoek Privaatwildsreservaat geskiet en haar horing verwyder is.
Die waarde van die koei is ongeveer R500 000.
Teen druktyd was daar nog geen verdagtes gearresteer nie en die Eenheid vir Bedreigde Spesies in Limpopo was besig om die saak te ondersoek.
Eenheid vir ……in Limpopo.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.