o. 10- Limpopo-wenners

Afrigters Pieter de Swardt en JD Smit saam met die o. 10-krieketspan

LEPHALALE — Die o. 10-krieketspan van Laerskool Ellisras is onlangs gekroon as Limpopo-wenners nadat hulle ’n wedstryd teen die span van Laerskool Julian Muller gewen het.

Afrigters Pieter de Swardt en JD Smit sê hulle loop oor van trots op hulle span.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.