o. 15’s wen warries

Die o. 15-krieketspan klop die warries

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se o. 15-krieketspan het Hoërskool Warmbad se span Saterdag 24 Augustus op tuisveld gewen.

Divan Malan van EHS het 51 lopies aangeteken en was die beste kolwer, Niel Smit vat drie paaltjies en is die beste bouler. EHS maak 139 lopies en wen met 51 lopies.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.