Onderwysers van die toekoms

Bertus, Erma en Magdaleen

Fransa de Beer
LEPHALALE — Bertus Goosen, Erma Weber en Magdaleen du Plessis, wat in 2012 matriek geskryf het aan die Hoërskool Ellisras, het onderskeidelik hul B.Ed Senior, VOO en B.Ed Grondslagfase graad op 27 en 28 Maart 2017 by die NWU ontvang.
Bertus het met lof geslaag en onderrig tans Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie vir graad 7-leerders en Wiskunde vir die graad 6-leerders by Laerskool Calvinia in die Wes-Kaap.
Erma onderrig tans RTT/CAT vir graad 10 tot 12 en EBW/EMS vir graad 8 en 9 by Hoërskool President in die Wes-Kaap.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.