Praters van formaat

Praters van formaat is Lanè Kaiser, Leandri van Deventer, Erik van der Walt, JP van Staden, Nathalie Perrier en Lerato Ditsela. Afwesig op die foto is Tanya van Zyl, Boitomelo Tsolo, Gopolong Makgatho en Divan Besseling

LEPHALALE — Leerders van Hoërskool Ellisras het op 29 Julie aan die Redenaars – en Public Speaking Interhoër deelgeneem.
Die Afrikaanse redenaarsgroep het ‘n algehele tweede plek behaal en hulle sê al het hulle baie lank gewag vir die uitslae, was dit die moeite werd!
Besondere prestasies behaal is Nathalie Perrier met ‘n eerste plek en JP van Staden met ‘n derde plek in Afrikaans junior onvoorbereid.
Lerato Ditsela obtained a second place in the English public speaking section.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.