Rassie-akademie is tops

LEPHALALE — Die personeel en leerders van Laerskool Ellisras streef daarna om balans te hê in alles wat hulle aanpak, tog is akademie een van hulle fokuspunte.

Leerders wat hard werk pluk die vrugte daarvan. Die tweede kwartaal se top-10-leerders is in volgorde van een tot tien:

Graad 4: Leanè Meyer, Martin Strauch, Zalenke Goosen, Neil Botes, Luan Drotskie, Lebogang Matlou, Leandri de Klerk, Renier Pieterse, Zander Gouws en Mpho Baloyi.

Graad 5: Kyra Naude, Elane Erasmus, Mauriza Kruger, Elanza Oosthuizen, Dionne Nel, Elrie van der Merwe, Anike Steenekamp, Kaylee Prinsloo, Pieter Elardus Erasmus en Simmone Haasbroek.

Graad 6: Mine van Blommestein, Jamie Grovers, Emile Gouws, FJ Drotskie, Luthando Shabangu, Reon Naude, Marcelle Kritzinger, Diwan van Rooyen, Danika Malherbe en SJ Stander.

Graad 7: Inge Zandberg, Klara Grieshaber, Kamogelo Mailula, Xander Loubser, Leo Nell Holmwood, Divan Malan, Ankia Malherbe, Johan Koen, Ewald Botha en Mickaela Labotski.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.