Rassie-bakkie realiteit

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se splinternuwe Toyota dubbelkajuitbakkie is na deeglike beplanning gekoop.

V.l.n.r.: Erika Denysschen (finansiële beampte), Lani Schlechter en Carel Lee (waarnemende hoof) ontvang die voertuig van Jannie Lotter van Tamboti Toyota

“Ons glo ons gaan nog baie geseënde jare en kilometers se diens uit die bakkie kry. Dankie Jannie Lotter vir jou goeie diens,”sê Lani Schlechter, lid van die beheerliggaam.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.