Rassie-swemmers in aksie!

LEPHALALE — Die swemmers van Laerskool Ellisras het Saterdag 19 Oktober vir hulle ’n algehele vierde plek losgeswem by die Interlaer gehou te Laerskool Krugerpark.

Hulle is voor v.l.n.r.: Llewelyn Viljoen, Jandré Fourie, Samuel Marais en Francois Campher.
Tweede ry v.l.n.r.: Annike Steenekamp, Jannica Swart, Blancé de Nysschen,
Jodie Marais, Mianique Kitchen, Kate Rossel en Marko Robberts. Derde ry v.l.n.r.:
Kyra Naudé, Simonn Marais, Janessa Mackenzie, Marné Kritzinger, Jaime Venter,
Leané de Klerk en Lourens Erasmus.
Agter v.l.n.r.: Ilze Swanevelder, Marcelle Kritzinger, Elanza Oosthuizen, Anrich Fourie,
FJ Drotskie, SJ Stander en Reon Naudé

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.