Rassiehokkie

Christine Loubser is die kaptein van die o. 13A-span

LEPHALALE — Die o. 11-, o. 13B- en o. 13A-hokkiespan van Laerskool Ellisras het Donderdag 17 Augustus teen die spanne van Laerskool Nylstroom te staan gekom en goeie uitslae is behaal.
Die o. 11’s wen 2 – 1, die o. 13B’s speel gelykop 1 –1 en die o. 13A’s wen 2 – 0.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.