LEPHALALE — Die personeel en leerders van Laerskool Ellisras het drie beheerliggaamslede aan die einde van die 2017-skooljaar gegroet. Skoolhoof Anton du Plessis sê Mariaan van Heerden, Tania Kaiser en Riaan Vosloo was vir nege jaar deel van die Rassies se suksesverhaal.
“Dankie, julle was staatmakers.”