Rassies help KANSA

LEPHALALE — Die leerders van Laerskool Ellisras het die Lente Vrydag 30 Augustus gevier en terselfdertyd geld vir KANSA ingesamel.

Kopkrapspeletjies is gespeel en hulle hare is gespuitverf.

Nancy van Staden, KANSA Lephalale se gemeenskapsmobiliseerder, bedank elke leerder wat die geleentheid ondersteun het.  

Daar is R8 428,80 vir KANSA ingesamel.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.