Rassies se o.10-krieket wen

LEPHALALE — Die o.10-krieketspan van Laerskool Ellisras het verlede week as wenners weggestap na ʼn wedstryd teen die span van Laerskool Nylstroom.

Die Rassies het eerste gekolf en 85 lopies aangeteken.

Nylstroom is uitgeboul vir 60 lopies en Del van Rooyen het vier paaltjies gevat.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.