Rassies vereer

LEPHALALE — Leerders van Laerskool Ellisras wat spesiale toekennings gekry het tydens die skool se prysuitdelingsfunksie Donderdag 31 Oktober is Elanza Oosthuizen en Emille Gouws wat die toekenning as Kultuur-Rassie deel; Reon Naude en Elanè Erasmus wat aangewys is as onderskeidelik Sportseun en Sportdogter van die Jaar en FJ Drotskie as Rassie van die Jaar.
FJ ontvang ook die Akademiese toekenning vir 2019.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.