Rassies wen 18 medaljes

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se atlete het Saterdag 3 Maart aan die Limpopo-atletiekkampioenskappe te Polokwane deelgeneem en sewe goue -, agt silwer – en drie brons medaljes ontvang.

Foto: Medaljewenners is agter v.l.n.r.: Mohau Tswidi – silwer in die 200 m-hekkies en goud in 80 m-hekkies; Lebo Molebatsi – silwer in verspring en derde in 75 m-hekkies; Danalyn de Meyer – silwer in skyfwerp; Nardo Croucamp – brons in gewigstoot; Ewald Botha – goud in 100 m en 200 m; Tshepang Dankuru – silwer in hoogspring. Voor: Makayla du Plessis – silwer in 70 m-hekkies; Carla Gouws – goud in gewigstoot; Emelia Higgo – silwer in gewigstoot en brons in skyfwerp; Reon Naude – goud in spiesgooi; Elane Erasmus – goud in 80 m en 100 m en Austine Buthane – silwer in 70 m-hekkies.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.