SAPD stasies

Leoni Kruger
LEPHALALE — Thys Eloff, voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het tydens die GPF-vergadering verlede Donderdag gesê dat Lephalale SAPD het onlangs drie nuwe polisiestasies bygekry wat onder Lephalale val.  
Die drie nuwe stasies is Hoopdal, Cumberland en Dorset. Ander stasies wat steeds onder Lephalale val is Villa Nora, Witpoort, Tom Burke, Bulgerivier.
Stasies wat nie meer onder Lephalale ressorteer nie, is Saamboubrug, Tolwe, Stockpoort, Groblersbrug, Zanzibar en Platjan.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.