Slim kind nou dokter

LEPHALALE — Anine Coetsee, matrikulant en hoofdogter by Hoërskool Ellisras in 2012, was een van 277 studente wat vanjaar haar MBChB Baccalaureusgraad (in Medisyne en Chirurgie) aan die Universiteit van Pretoria verwerf het.

Anine saam met haar trotse ma, René

Anine het boonop ʼn “Family Medicine Prize” ontvang vir die beste MBChB-student in haar distrik en haar graad met onderskeiding behaal.

Anine is tans besig met haar eerste jaar internskap by Rob Ferreira Hospitaal in Nelspruit.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.