Snyman-Bossies kán landloop

LEPHALALE — Sommige landloop-atlete van Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 6 April aan ʼn byeenkoms te Tshipise in Mussina deelgeneem.

Nuan Snyman het ʼn eerste plek behaal in die landloop

Die Snyman-sibbe het baie goed gevaar met Marni Snyman (o. 18) in ʼn tweede, Nuan (o. 9) in ʼn eerste en Nika (o. 11) wat in ʼn derde plek eindig.

Die volgende byeenkoms waaraan die hele span gaan deelneem word Saterdag 4 Mei by Northam Academy gehou.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.