Spogspelers op Loftus

Die drie kookwater rugbyspelers van Mogolklub is van links Johan Ross,
Dandré Grobler en Rudolph du Plessis

LEPHALALE — Drie spelers van Mogol-rugby het Limpopo Platteland Saterdag 24 Augustus op Loftus Versfeld in Pretoria verteenwoordig in ʼn taai wedstryd teen die Blou Bulle Platteland.

Limpopo Platteland het die wedstryd naelskraap verloor met ʼn telling van 21-17.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.