Student Council Camp

Deoné Barnard
LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary’s student council went on their annual camp from 20-21 January 2017 at a nearby Lodge. Team building was the main purpose and they also had lots of fun.
Met die aankoms en nadat elkeen hul kamer gevind het, was dit tyd vir `n verkwikkende swemsessie, ’n bosveldvuur het `n aangename atmosfeer geskep vir `n heerlike saamkuier en kenmekaargeleentheid.
Saterdag was ‘n dag propvol verskeie speletjies en spanbouaktiwiteite wat deur almal benut was om mekaar beter te leer ken en dit was hope pret.
The Student council members would like to thank the staff of the Lodge as well as the student council guardians for the wonderful experience and they say they are looking forward to serve in 2017.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.