Swaar weer bring skade

Weerlig het ’n boom Dinsdag 24 November omstreeks 19:00 raakgeslaan op Mogolklub se perseel in George Wellsrylaan in Onverwacht en die boom in ligte laai gelaat.

’n Sterk wind het ook ’n reuse soetdoringboom op die perseel ontwortel. Die laaste tyd word gekenmerk deur ekstreme weerstoestand in die meeste provinsies.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.