Uitstaande Rassies

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se jaarlikse prysuitdeling is Donderdagaand 1 November in die skoolsaal gehou en toppresteerders in akademie, kultuur en sport is aangewys.

FJ Drotskie, Inge Zandberg en Johan Koen

Inge Zandberg word aangewys as die Akademiese Rassie van die Jaar 2018; Johan Koen word aangewys as Kultuur-Rassie en Rassie van die Jaar 2018;

FJ Drotskie is Sport-Rassie van die Jaar 2018.

Carel Lee, waarnemende skoolhoof, wens elke Rassie geluk met wat hulle deur die jaar bereik het en bedank elkeen wat die skool se waardes uitleef.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.