Welkom Bossie-onnies

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary verwelkom vanjaar nege nuwe personeellede. Agter v.l.n.r.: Lourens Theron, Pieter Theron, Danelle Gerber. Middel: Nelia Grobler, Sanet Pohl, Charne Bezuidenhout. Voor: Semari Husemeyer, Michael Morema en Chane van Rooyen

Die personeel en leerders wens elk van hulle sterkte toe.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.