Opwinding by die Mall

Ria Wells LEPHALALE — ‘n Opwindende “Membership Drive” word Saterdag 8 April deur Mogolklub by die Lephalale Mall aangebied. Dit beloof om ‘n dag propvol sport, pret en ontspanning te wees en die gemeenskap word almal uitgenooi om deel daarvan …

Read More

Stortingsterrein sukses

Ria Wells LEPHALALE – Volgens Joe Meyer, vorige projekbestuurder van die Medupi Grootegeluk Uitbreidingsprojek, was die Lephalale Afvalstortingsterrein ‘n paar maande gelede ‘n afstootlike plek! Die plaaslike munisipaliteit het egter intussen ingespring en met ‘n aksie begin om die organisering …

Read More

Kermis vir 30 jaar

Leoni Kruger LEPHALALE — Die leerders van Laerskool Bosveld Primary vier op 15 April vanjaar hulle 30ste bestaansjaar en om dié groot mylpaal in te wy is daar Vrydag 11 Maart groot makietie gehou. 30 balonne is vroegoggend die lug …

Read More

VLU vroue vertel…

Henriette Vorster LEPHALALE — Linetha Fourie het vier jaar gelede vanaf Carletonville na Lephalale verhuis en ‘n VLU-vergadering op uitnodiging van Ria Thuynsma bygewoon. Linetha was 35 jaar deel van Carletonville se blommeklub en toe sy sien die VLU het …

Read More

SBP VLU vier 21 jaar

STEENBOKPAN — Elf lede van Steenbokpan VLU het die 21ste VLU Bosveldstreekkonferensie in Vaalwater bygewoon. Die lede het goed gevaar met hul kompetisie-inskrywings. Lorraine Frost behaal ‘n eerste plek met haar voëlskildery en die res van die lede doen behaal …

Read More

Stinky town

Leoni Kruger LEPHALALE — The smell of sewage is everywhere in Lephalale. Mogol Post received several phone calls from business owners tearing their hair out over this smelly, not to mention unhealthy, situation. On Monday 7 March, the pump station …

Read More

SMMEs, stakeholders meet

Tebogo Tlhako MOKURUANYANE — Local business owners met with different stakeholders such as Lephalale Municipality, Exarro, Eskom Medupi and Matimba power stations at the Mokuruanyane Thusong centre on Thursday 3 March 2016 with the purpose of engaging opportunities for Small, …

Read More

Embriospesialis by WRSA

Leoni Kruger LEPHALALE — Lede van Ellisras Bedryfskamer (voorheen WRSA) en ander belangstellendes het Donderdag 3 Maart hul kwartaallikse vergadering by die Mogolklub gehou. Dr. Ronnie de la Rey, ‘n spesialis op die gebied van mikrochirurgie op embrios (splitting and …

Read More