Swartrenoster afgemaai

Leoni Kruger MARKEN — Die karkas van ‘n swartrenosterkoei is verlede Vrydag 11 Maart op ‘n plaas in die Marken-omgewing gekry. Onthoring. Volgens adjudant-offisier Jurg van Heerden van die Limpopo Renoster-taakspan, het patrollielede op die karkas van die renoster, wat …

Read More

Opwinding by die Mall

Ria Wells LEPHALALE — ‘n Opwindende “Membership Drive” word Saterdag 8 April deur Mogolklub by die Lephalale Mall aangebied. Dit beloof om ‘n dag propvol sport, pret en ontspanning te wees en die gemeenskap word almal uitgenooi om deel daarvan …

Read More

Stortingsterrein sukses

Ria Wells LEPHALALE – Volgens Joe Meyer, vorige projekbestuurder van die Medupi Grootegeluk Uitbreidingsprojek, was die Lephalale Afvalstortingsterrein ‘n paar maande gelede ‘n afstootlike plek! Die plaaslike munisipaliteit het egter intussen ingespring en met ‘n aksie begin om die organisering …

Read More

Kermis vir 30 jaar

Leoni Kruger LEPHALALE — Die leerders van Laerskool Bosveld Primary vier op 15 April vanjaar hulle 30ste bestaansjaar en om dié groot mylpaal in te wy is daar Vrydag 11 Maart groot makietie gehou. 30 balonne is vroegoggend die lug …

Read More