SMMEs, stakeholders meet

Tebogo Tlhako MOKURUANYANE — Local business owners met with different stakeholders such as Lephalale Municipality, Exarro, Eskom Medupi and Matimba power stations at the Mokuruanyane Thusong centre on Thursday 3 March 2016 with the purpose of engaging opportunities for Small, …

Read More

Embriospesialis by WRSA

Leoni Kruger LEPHALALE — Lede van Ellisras Bedryfskamer (voorheen WRSA) en ander belangstellendes het Donderdag 3 Maart hul kwartaallikse vergadering by die Mogolklub gehou. Dr. Ronnie de la Rey, ‘n spesialis op die gebied van mikrochirurgie op embrios (splitting and …

Read More

Honde vergiftig

Ria Wells LEPHALALE – Woede en verslaentheid. Dit is wat Hannes Visser en Langa Zuma in die vroeë oggendure van Vrydag 4 Maart ondervind het toe hulle uitvind hul honde is vermoedelik vergiftig en Hannes se motorfiets is gesteel. Hannes …

Read More

Bossienetbaltoer

Duné Gouws LEPHALALE — Die o.10- en o.13-netbaldogters van Laerskool Bosveld Primary en hulle afrigters het die naweek van 4-5 Maart ‘n netbaltoer te Konka bygewoon. Die spanne het ‘n netbalsessie bygewoon en aan spanbou-aktiwiteite deelgeneem. Elsje Jordaan, kaptein van …

Read More

EHS sport

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se sportspanne het Saterdag 5 Maart op tuisgrond aan ‘n sportdag teen die spanne van Hoërskool Louis Trichardt deelgeneem. Die netbalspanne het uitstekend gevaar. Die o.14-span wen 20-9, die o.15- wen 21-9, die o.16- wen 19-7 …

Read More

AIDS council launched

Tebogo Tlhako LEPHALALE — Limpopo Health MEC, Dr. Phophi Ramathuba, said that there are many people in this country who still do not take the issue of AIDS seriously. Ramathuba was speaking at the Lephalale Municipal Chamber while launching the …

Read More

WRSA vir wildboer

Leoni Kruger LEPHALALE — Adri Kitshoff, uitvoerende hoofbestuurder van Wildlife Ranching SA (WRSA) het die Lephalale wildbedryfskamer verlede Donderdag 3 Maart besoek. Sy was voorheen die uitvoerende hoof van die Professional Hunters Association SA (PHASA). Voorsitter Danie Hefer het gesê …

Read More

Leaders arrested

Tebogo Tlhako MARAPONG — African National Congress Youth League, Regional Secretary Dan Madibana and Treasurer, Betty Kgakgeng, appeared before Magistrate Elmien Lewies at the Lephalale Magistrate court on Thursday 3 March 2015. According to W.O. Frans Mokoena, Lephalale SAPS spokesperson, …

Read More

Skemertak maak opslae

LEPHALALE — As een van Bosveldstreek se jongste takke, het VLU Skemertak behoorlik opslae gemaak by die afgelope streekskonferensie te Vaalwater. Skemertak, waar kompetisies nie die hoogste prioriteit is nie, het vyfde in die streek geëindig. Delmarie van Zyl het …

Read More