Connie’s verras

Louisa Steenkamp, Connie de Kock en Samantha Esmeraldo
Louisa Steenkamp, Connie de Kock en Samantha Esmeraldo

LEPHALALE – Connie’s Plants het Vrydag en Saterdag (6 en 7 Mei) twee suksesvolle opedae gehad waar kliënte na hartelus kon kuier en koop – alles teen 10% afslag.
Die kwekery het ‘n pragtige nuwe baadjie aangetrek en gaste was aangenaam verras met die nuwe voorkoms. Hulle kon nie die versoeking om te koop weerstaan nie. Die vriendelike personeel moes omtrent bontstaan om kliënte van hulp te wees. Stalletjies en musiek was het bygedra tot die aangename atmosfeer.
Connie’s Plants is bekend vir goeie diens en kundige advies as dit by tuinmaak kom. Hulle doen ook tuinuitleg en kan gerus geskakel word by 082 329 1305.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.