Landelike veiligheid gewaarborg

F.C.L Security Services PTY (Ltd) is in 2013 deur grondeienaars in die omgewing van Tom Burke genader om ‘n plaasveiligheidsdivisie te begin.
Gedurende dié tydperk het misdaad (onder andere stropery, koperdiefstal, betreding, veediefstal) op plase en in die hele gebied tot meer as 60% verminder.
Direkteur Frik Viljoen is ‘n voormalige sersant-majoor van die Suid-Afrikaanse weermag met meer as 31 jaar se weermagondervinding. Hy is reeds die afgelope 11 jaar ‘n spesialis in misdaadvoorkoming en die lewering van sekuriteitsdienste.
F.C.L. Security Services PTY (Ltd) brei tans hul dienste uit en alle grondeienaars in landelike gebiede word uitgenooi om hulle te skakel by 082 708 0732 – hulle is bereid om nuwe takke in enige area te vestig.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.