Marlothii staan uit

Marlothii we all stand together we all beat the rest

LEPHALALE — SmartBrain Lephalale se personeel help kinders reeds vir 10 jaar met leer- en leesprobleme.
In 2016 word die behoefte vir ‘n voltydse tuisonderrigsentrum raakgesien en Marlothii Learning Academy open sy deure met slegs vier studente. Na één jaar spog Marlothii met 40 voltydse studente vanaf graad R tot 12.
Corney Muburgh, die trotse eienaar en stigter van Marlothii, sê hulle het juis dié boom se naam vir die sentrum gekies omdat dit duidelik in die veld uitstaan – net soos die studente van Marlothii-sentrum uitstaan tussen ander.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.