Spesiale moeders

Anika en Veronique Lamprecht het Moedersdag behoorlik gevier en mekaar bederf. “Ons gaan net “shop, shop, shop”, het hulle gesê

LEPHALALE — Moedersdag is Saterdag 13 Mei by Lephalale Mall gevier en ‘n spesiale Facebook-fotokompetisie is geloods.
Fraaie moeders en hul ewe oulike kinders kon foto’s van hulself laat neem vir die kompetisie en hulle is terselfdertyd bederf met geskenkies en kolwyntjies.
Die wenners van die kompetisie sal later aangekondig word en groot pryse is op die spel.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.