SrixZone kap dit uit!

Bums-en-tums-2

‘n “Bums and Tums” sessie is Saterdag 7 May deur SrixZone Health and Fitness by die Woolworths Court in Lephalale Mall gehou. Op die foto regs staan Kenneth Modimolla (SrixZone vloerbestuurder) en Emily Carroll (SrixZone fiksheidsinstrukteur), saam met sommige dames wat daaraan deelgeneem het.
Die SrixZone X-fit-span neem op 4 Junie in die parkeerarea van Lephalale Mall aan ‘n kompetisie deel. Enigiemand is welkom om saam met hulle deel te neem.
Kontak Srixzone by info@srixzone.net of 084 849 4987 vir meer inligting.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.