– Lekker slaap …

LEPHALALE — The Bed Shop in Lephalale Square het onlangs ‘n kompetisie geloods waarin vier persone met geskenke weggestap het. Die wenners is verlede week aangewys:
Rico van Staden van Lephalale wen ‘n Comfo rest enkelbed, Martin Herbst van Lephalale wen ‘n 3-divisie opvoumatras, Nomsa Nkosi wen twee Latex kussings en Stevens Mokobi van Shongoane 3 wen Wundersheet kussingslope.
The Bed Shop bedank almal vir hul ondersteuning asook dié wat aan die kompetisie deelgeneem het.
Skakel hulle gerus by 014 763 3894.