Welkom Dries

Dries Smit
Dries Smit

LEPHALALE — Dries Smit is die nuwe gesig by die Pick n Pay familie supermark in die Lephalale Square se vleisafdeling.
Dries is ‘n slagter vanaf Westonaria met 10 jaar ondervinding in die vleisbedryf en het die geleentheid om in Lephalale te kom werk met albei hande aangegryp. Hy sê dit is vir hom ‘n heerlike uitdaging.
Dries nooi die gemeenskap om gerus ‘n draai by Pick n Pay in die Lephalale Square te maak – hy staan gereed om in al jou vleisbehoeftes te voorsien. Skakel hom by 014 763 1234/5/6.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.