100 vir tannie Helen

LEPHALALE — Helen Gerber het Saterdag 13 Mei haar 100ste parkrun by Mogol parkrun voltooi en daardeur dien sy as inspirasie vir baie parkrunners.
Sy loop nie sommer ‘n parkrun mis nie en sy sê dit is ‘n lekker manier om fiks te bly.
Die klub wens haar baie geluk met die groot mylpaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.