LEPHALALE — 33 atlete van Hardekool Akademie het onlangs aan die Noord-Transvaal atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Hardies het uitstekend presteer en 11 goue, 21 silwer en 16 brons medaljes ontvang.

Die goue medaljeweners is voor v.l.n.r.: WJ Ellis, SH van Zyl, Neldri Ellis en agter: Helgard Muller, Wian Lewies, Tristan Perkins en Michaela Venter

Hierdie atlete gaan binnekort aan die landswye BCVO-atletiekkampioen-skappe te Sasolburg deelneem.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.