Sport1ste landloopliga vir Bossies May 12, 2017May 10, 2017 - by Admin - Leave a Comment Lorize Marx LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se landloopatlete het die aftelope naweek hulle eerste landloop-liga bygewoon te Settlers. Die atlete het goed gevaar en hulle sê hul sien uit na die seisoen wat voorlê. Share this:PrintFacebookWhatsAppEmail