2 na Limpopo

LEPHALALE — Twee netbalspelers van Hoërskool Ellisras is gekies vir Limpopo netbalspanne, naamlik Mosebudi Matsoma (o. 16) en Ilanè Geringer (o. 14).
Hulle het aan ‘n reeks proewe deelgeneem in Polokwane en Maandag 8 Mei weer suksesvolle wedstryde gespeel.
Die skool wens hulle geluk met dié groot prestasie.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.