LEPHALALE — Nicolas Louw en CJ Roets van Hoërskool Ellisras is gekies vir die SA skoleswemspan. Hulle gaan later aan kampioenskappe in Tzaneen en Kaapstad deelneem om te bepaal in watter items hulle vir die SA-span gaan swem.
Heartbeat of the Bushveld