LEPHALALE — Die atlete van Laerskool Ellisras het Vrydag 16 Februarie aan die streekkampioenskappe te Bela-Bela deelgeneem en 27 medaljes is deur 17 atlete ontvang!
Makayla du Plessis, dogters o. 10, ontvang die trofee vir beste baanatleet.
Die atlete word sterkte toegewens vir die Limpopokampioenskappe.