4 Rassiespanne na Limpopo

LEPHALALE — Die o. 9- en o. 11-rugbyspan sowel as die eerste en tweede rugbyspan van Laerskool Ellisras het deurgedring na die finale uitspele van die Limpopo-rugbykampioenskappe.
Dié kampioenskappe word Vrydag 23 Junie in Bela-Bela (Warmbad) gehou.
Die o. 11-span op die foto bo is ook ligawenners.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.