5 rekords spat vir Rassies

Die Koedoes was die wenners

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se interhuisatletiekbyeenkoms is Dinsdag 21 Januarie gehou.
Daar is op vyf vorige rekords verbeter en die Koedoes het met die sang- en atletiekbeker weggestap.

Ewald Botha was die Rassies se Sportseun van die Dag
Elané Erasmus was die Rassies se Sportdogter van die Dag

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.