5 van Mogol Ringbal SA-kleure

V.l.n.r.: Daney Potgieter (o. 13-dogters) het op RSA-uitnodiging kleure verwerf, Vleis Nortjé (Veterane mans RSA-uitnodigingspan), Johan Kruger (Veterane mans RSA-span), Quintin Prinsloo (Senior mans RSA-uitnodigingspan) en Apie Higgo (Senior mans RSA-uitnodigingspan)

LEPHALALE — Mogol Ringbal het vanaf 11 – 16 Julie aan die Ringbal SA-toernooi in Pretoria deelgeneem en uitstekende prestasies behaal.
Tien spelers van Mogol Ringbalklub het Limpopokleure verwerf en uit dié tien het vyf spelers SA-kleure verwerf.
Die klub wens hierdie spelers van harte geluk.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.