50-klub

Adam en Kevin
Adam en Kevin

LEPHALALE — Kevin Staats en Adam Wieruszowski is die 33ste en 34ste lid van Mogol parkrun se 50-klub.
Kevin het die mylpaal gevier met ‘n persoonlike beste tyd van 25 minute en 8 sekondes, die derde vinnigste tyd by Mogol parkrun in hierdie ouderdomsgroep. Bruce Fordyce is die rekordhouer met ‘n tyd van 21 minute 35 sekondes.
Adam Wieruszowski spog ook met ‘n persoonlike beste tyd van 27 minute 19 sekondes.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.