50 vir Rene & Verona

Rene Briedenhann en Verona Strydom
Rene Briedenhann en Verona Strydom

Rene Briedenhann en Verona Strydom voltooi albei onlangs hulle 50ste parkrun by Mogol parkrun.
Rene vier dié geleentheid met ‘n persoonlike beste tyd van 31 minute en 15 sekondes.
Verona het reeds verskeie parkruns by die Pretoria Botaniese tuine en die Voortrekkermonument voltooi en spog na Saterdag met ‘n persoonlike beste tyd van 43 minute en 06 sekondes. Dit is die 6de beste tyd in haar ouderdomskategorie by Mogol parkrun.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.