Bakgat Bossie-boogskuts

Meraai Grové
LEPHALALE — Die boogskuts van Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 11 Februarie aan die eerste Interskole-kompetisie vir die jaar deelgeneem by Hoërskool Ellisras.
Die Bossie-boogskuts het `n derde plek verower uit die vyf skole wat deelgeneem het en Ilis-Mari Venter is aangewys as die beste junior dogter van die dag.
Tristan Rautenbach is aangewys as die beste junior seun van die dag.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.